Gebed

pexels-photo-27633gebedsfokus-vir-lig-01Ons bid elke week saam voor die oggend-erediens

Tyd: 08:45-09:10

Plek: Ons ontmoet mekaar in die saal van die kerkgebou

As jy belangstel om saam te kom bid vir ons gemeente en omgewing – daag sommer net op! Jy kan ook alternatiewelik die kerkkantoor kontak en laat weet dat jy belangstel om deel te wees. Ons sal jou dan kontak.

Gebedsversoeke

Enige gebedsversoeke kan gestuur word aan ons eposadres. Jy hoef nie jou naam by te voeg by die gebedsversoek nie. Jy kan ook ‘n gebedsversoek stuur deur ons webwerf.

KONTAK ONS

Naam (jy kan anoniem bly)

E-pos Adres

Onderwerp

Boodskap