Bybelstudie

bybelstudie

Bybelstudie is ‘n wonderlike plek om met mede-Christene te deel in die gemeenskap van die Here. Hier kuier ons saam rondom die Woord en ondersteun mekaar in liefde en gee werklik om vir mekaar! Dis ook ‘n geleentheid om deur die Gees van God opgebou te word in die geloof! Om te deel in hierdie vreugde skakel vandag nog in by ‘n Bybelstudie! As jy wil aansluit kan jy die kerkkantoor kontak.

Tyd en Plek

Dinsdae

09:00 Vroue-Bybelstudie (Alta Labuschagne – 051 522 0516)

09:15 Gemeente-Bybelstudie (Zak Scholtz – 079 885 4206)

17:30 Bybelstudie (Anton Blignaut – 051 522 2011)

18:30 Studente Bybelstudie (Jolien van der Linde – 071 433 1735)

Woensdae

06:00 Dissipelskap (Zak Scholtz – 079 885 4206)

10:00 Vroue-Bybelstudie (Wilmien du Plessis – 072 323 6568)

19:00 Afgetredenes (Pieter Harbron – 051 422 5192)

19:00 Jong Werkendes (Werner Griessel – 072 048 7866)

Donderdae

19:00 Jong Gesinne (Jaco Breed – 071 491 1168)

19:00 Jong Gesinne (Surien van Tonder – 082 343 8503)

Vrydae

06:00 Dissipelskap (Zak Scholtz – 079 885 4206)

KONTAK ONS

Naam (jy kan anoniem bly)

E-pos Adres

Onderwerp

Boodskap