Berading

Helena Marais help ons uit as Pastorale Berader in Bloempark.

Jy hoef nie aan Bloempark te behoort om van haar dienste gebruik te maak nie. Sy het haar eie privaatpraktyk. Kontak haar vandag nog, indien jy ‘n draai by haar wil maak.

Kliek op die advertensie hieronder om haar Facebook blad te besoek.

KONTAK ONS

Naam (jy kan anoniem bly)

E-pos Adres

Onderwerp

Boodskap