Aksies

WAT IS KRUISKAFEE?

Kruiskafee is ‘n geleentheid waar ons jongeres om ‘n koppie koffie saamkom en gesels oor die dinge wat pla, krap, en saakmaak. Dit word aangepak saam met Gereformeerde Kerke Suidheuwels en Suid, as ook NG Kerk Fichardtkruin.

Die nuutste uitgawe van Kruispad (GKSA Jeugtydskrif) is beskikbaar by:

Die Kruispad

KONTAK ONS

Naam (jy kan anoniem bly)

E-pos Adres

Onderwerp

Boodskap